Heather Menzies

Heather Menzies
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Heather Margaret Brotherston Menzies
Geboorte (1949-12-03)3 Desember 1949
Toronto, Ontario, Kanada
Sterfte 24 Desember 2017 (op 68)
Frankford, Quinte West, Ontario, Kanada
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1964–1990
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Heather Menzies (3 Desember 1949 – 24 Desember 2017) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Sound of Music (1965) en Piranha (1978), en in die televisiereeks Logan's Run (1977).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy